Die wêreld van Opera

Ons eerste byeenkoms van die jaar vir senior lidmate gaan sommer ‘n baie spesiale geleentheid wees.  Die bekende, en nou afgetrede Neels Hansen, kom ‘n aanbieding doen oor die wêreld van opera.

Neels was jare lank die Artistieke Direkteur van die Staatsteater.  Hy was ook saam met Mimi Coertse ‘n stigter van die bekende Black Tie Esemble.  Dit gaan ‘n groot voorreg en ‘n lekkerte wees om hom hier te hê!

Die geleentheid vind plaas op Donderdag 1 Maart om 10:00 in die binnehof. 

Tee, koek, mooi musiek en vriende – wat kan die lewe beter vir jou bied?

  • Facebook
  • Twitter
  • email
  • Google Bookmarks
  • Print
  • PDF
This entry was posted in Algemeen, Onderlinge sorg. Bookmark the permalink.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>