Die Soeklig word vanaand aangeskakel

 

 

Na die 18:00 erediens vanaand, is dit die eerste van ons Soekligaande vir 2019. Dié gaan 19:00 begin in die bo-saal van die kerksentrum.

In Februariemaand gaan ons probeer om die geheime van die Levitikusboek te ontrafel. James gaan vanaand voor en die res van die kursus gaan deur Prof Sias Meyer van Tukkies gelei word.

  • Facebook
  • Twitter
  • email
  • Google Bookmarks
  • Print
  • PDF
This entry was posted in Algemeen. Bookmark the permalink.