Die jonges gaan “Kom ons braai” op 27 Februarie

Dit gaan ‘n lekker kuieraand vir jong volwassenes wees. In die lushof 18:30 vir 19:00. Tema is: Kom ons braai (allá TV). Die inskryfkoste is R50, bring jou eie voorskoot, braaitang en drinkgoed. Die res is daar. Bespreek by die kerkkantoor of by Fay.

Scroll to top