Kom braai saam met mede jong volwassenes! – 27 Februarie

Kom ons braai ook, net soos die manne en vroue op die TV-program Kom ons braai gedoen het! Jongmense word uitgenooi om te kom deelneem aan ‘n heerlike aand van Kom ons braai-pret in die Lushof op Donderdag 27 Februarie.

As jy wil deelneem gaan dit jou R50 kos! Alles word voorsien. En om deel te neem moet jy vir Fay laat weet of jou naam op die lys in die binnehof skryf. Dit gaan groot pret wees!

Scroll to top