Comments for NG Stellastraat

Comment on Werkers en werknemers vier verhoudinge by Peter
May i take this opportunity to thank all who came to our special service last sunday may God bless you and continue to develop the relationship between workers and employers. I wish you all a happy christmas and a happy new year.

Comment on Werkers en werknemers vier verhoudinge by Peter
To all those members who will not be able to attend thanksgiving service, i want to wish you a happy holidays may God bless you all. To all those who will be attending please remember that we will celebrate the relationships that God had made possible between General workers and their employers.

Comment on preke en audio by James Kirkpatrick
Albert, Die reeks het begin met Vrywaringsklousule: Jy kan na die reeks meer vrae as antwoorde hê!. In die lig daarvan die volgende paar opmerkings: In die boek Job gebruik Job die aanspreekvorm nie om dowe neute nie. Daarmee beklemtoon hy die ervaring van “God op ‘n afstand” Die verwyderde God. Anders as Prediker kan hy darem nog met God in gesprek gaan. maar omdat hy soos sy vriende met die verstarde vergeldingsidee werk ( As daar iets sleg met jou gebeur moet daar eenvoudig iewers verkeerde daad wees waarvoor God joui straf) sien hy God ook as die een wat van uit die hoë posisie hom bykom. Die verdere ontknoping van die drama wys dan dat Job en sy vriende verkeerd is om die simplistiese skematjie toe te pas. Die boek (drama) Job sou dus (as ek jou reg verstaan) met jou saamstem. In die sin waarin Job dit bedoel (God as die Een wat vir alles verantwoordelik is) is God dus nie Almagtig nie. Ek gaan in die laaste aanbieding probeer om die groter prentjie van lyding en Bybelse perspektiewe daaroor te behandel. Hoop dit sal die saak so bietjie duideliker maak. Maar net ‘n bietjie!

Comment on preke en audio by ALBERT
dankie vi die Job aanbieding, James. indien ons die woord, “Almagtige” God, bekyk in oa Job se konteks, is God maar nie net gedeeltelik Almagtig nie? oor die algmeen het mense (religieus en nie-religieus) tog die morele gevoel van geregtigheid en wil he dat God verkeerde ding moet kan regruk. moet di (moderne) mens self die verkeerde dinge in sy bestaan regruk, of is dit  weer moontlik een van ons verkeerde interpretasies oor God, Sy “Almag”? Jy onthou seker Ferdinand Deist se boekie oor die Almag van God.

groete

ALBERT

Comment on Huisgesprek: Ons is vry van die apartheidskuld, o nee! by Gemeentelid
Is dit waar dat Apartheid iets van die verlede is? Dit formele stelsel mag moontlik van die wetsboeke verwyder wees maar ons gesprekke agter “geslote deure” dui eerder die werklikheid aan. Van my swart kollega wat met my sy mening deel dat Malema die siening verteenwoordig wat hy nie mag uitspreek nie want dit is nie “polities korrek” in die besigheidswereld nie, tot my wit kollegas wat hulself toelaat om rassisties te praat sodra hulle in ‘n “veilige” groepie is. Ons het ‘n lang pad om te loop en voordat daar nie werklike hartsverandering is nie, is dit nie die verlede waaroor ons skuldig moet voel nie maar die hede, en sal enige formele verklarings sonder inhoud wees.

Comment on wie is ons by Retha-Louise Hofmeyr
Geluk met julle oulike webwerf! Dit skep ‘n goeie idee van die vrolikheid, liefde en warmte wat mens by Stellastraatkerk beleef.

Sterkte en net die beste wense vir julle almal daar.

Liefde

RL

Comment on Huisgesprek: Verkiesing 2011 by Tertius
Gaan stem – al stem jy vir ‘n minderheidsparty is daar darem (‘n mate van) proporsionele verteenwoordiging ter sprake en sorg jou stem dat jou belange wel gehoor word (al word dit nie noodwendig na omgesien nie). Om nie te gaan stem nie is ‘n waarborg vir absolute gebrek aan verantwoording van die gekose leiers.

Comment on Huisgesprek: Verkiesing 2011 by Anton Pienaar
Daar is ‘n groot verskil om positief te bly en om realisties te wees. Ons moedig mekaar aan om te gaan stem en burgerlik betrokke te bly, maar is dit nie kop-in-die-sand selfverblindery nie? Realisties, ons woon in Afrika. Demokrasie in Afrika het orals dieselfde ontwikkel. Die massas stem hulle mense aan bewind, en dan trek die verkosenes weg na hulle eie land. Een waarin demokrasie hulle nie weer mag onsetel nie. Een waar in hulle rykdom gryp en hulle mag met ou politieke retoriek verdedig. Vir minderhede om te gaan stem is eintlik futloos? Betekenisloos? Jy word in ‘n speletjie betrek soos ‘n groep matrieks wat die graad 8′s uitdaag tot ‘n rugbywedstryd. Jy speel omdat hulle jou laat verstaan jy is belangrik en volgens die reëls kan jy wen. Aan die einde van die spel gaan hulle lekker lag en jou ego gaan gekneus wees. En waarskynlik gaan jy ‘n paar blou kolle hê.

Comment on Huisgesprek: Verkiesing 2011 by Laetitia van der Linde
Ek luister Woensdagoggend na RSG met vele politici wat ‘n die Atlantis-gemeenskap in die Kaap toespreek oor verskeie sake.  Ek hoor hoe die gemeenskap kla en kerm en na my oordeel heeltemal naïef is oor verantwoordelikhede van die regering van die dag en hul eie verantwoordelikheid is. Die primêre verantwoordelikheid om die individu se eie heil te verbeter is egter by homself gesetel – en nie soos die klaers die regering blameer nie.

Dis net daar waar ek besef hoe belangrik dit is ek tog moet stem. Dit kan verseker dat, na my oordeel, meer nugtere mense die bg gemeenskap kan lei om hulself te verbeter.

Comment on Huisgesprek: Verkiesing 2011 by 10ni
“Maak jou merk as gemerkte”. Ongeag wat jy en vir wie jy wil stem, is dit belangrik om nie geloof (verhouding met God) en lewe (verkiesing) te skei nie.  God het ons gemerk om syne te wees en wat ons ookal in hierdie lewe doen, antwoord ons op Sy merk. Op hierdie manier laat ons ‘n merk na wat ander mense die Een wat ons gemerk het, laat raaksien. Mag God se merk deur ons optrede ook in die verkiesing sigbaar word.