Eredienstye
Donderdag 17 Mei 2012 Hemelvaartdiens
19:00 Fouché de Wet
Sondag 20 Mei 2012 Pinkster begin
08:30 James Kirkpatrick
10:00 Marina de Wet - Jnr Jeuggroepe
15:00 Peter Maruping - Stellastraat Faith Community
18:00 James Kirkpatrick - Snr Jeuggroepe
18:00 Adoramusdiens in kapel - Stevan Botma
Sondag 27 Mei 2012 Pinksterfees
08:30 Fouché de Wet
10:00 Marina de Wet - Jnr Jeuggroepe
15:00 Peter Maruping - Stellastraat Faith Community
18:00 Tienie Bosman - Snr Jeuggroepe
18:00 Adoramusdiens in kapel - Willem Nicol- Get the Flash Player to see the slideshow.
Om by ons uit te kom
-
Onlangse artikels
Category Archives: Uitreik
Diensgroep Uitreik: ‘n Oorsig oor Verkondigingsprojekte
As Christene glo ons dat ons voortdurend besig is om die Goeie Nuus te vertel in die manier waarop ons leef en met mense werk. As gemeente is dit egter ook vir ons belangrik om by formele programme betrokke te wees wat help met die verkondiging van die evangelie. Ons wil graag meer vertel van [...]
Posted in Uitreik
Leave a comment
Terug-skool-toe-projek
Ons jaarlikse Terug-skool-toe projek het in hierdie week ten einde geloop. Ons kon vir 80 graad 1’s help met noodsaaklike gereedskap om die groot jaar mee af te skop. Ons het ’n klomp skryfbehoeftes bymekaargemaak vir ons kleuterskool-vennote: Byers Bytjies in Danville, Mamelodi-Oos en Sunsparrows in Sunnyside. Baie dankie aan almal wat bygedra het en gehelp [...]
Posted in Uitreik
Leave a comment
Werkers en werknemers vier verhoudinge
Aanstaande Sondagmiddag hou Stellastraat Faith Community ‘n spesiale verhoudingsdiens.
By die geleentheid gaan daar dankie gesê word vir die goeie verhoudinge wat daar die afgelope jaar tussen werkgewers en werknemers bestaan het. As’t ware gaan die goeie verhoudinge gevier word!
Werkgewers word uitgenooi om die geleentheid saam met hulle werknemers by te woon. Tydens die erediens, wat 14:30 [...]
Posted in Uitreik
Leave a comment
Onthou jy jóú skooltas?
Dalk onthou jy nog jou graad 1-tassie? En alles wat jy en jou ma gaan koop het om daar in te sit. Nuwe kleurpotlode wat soos perfekte soldaatjies in die boksie staan. ‘n Uitveer wat soos nuwe rubber ruik. En daai kosbare kosblikkie.
Daar is baie kleuters wat nie eers die gedagte het om so iets [...]
Posted in Uitreik
Leave a comment

