Eredienstye
Donderdag 17 Mei 2012 Hemelvaartdiens
19:00 Fouché de Wet
Sondag 20 Mei 2012 Pinkster begin
08:30 James Kirkpatrick
10:00 Marina de Wet - Jnr Jeuggroepe
15:00 Peter Maruping - Stellastraat Faith Community
18:00 James Kirkpatrick - Snr Jeuggroepe
18:00 Adoramusdiens in kapel - Stevan Botma
Sondag 27 Mei 2012 Pinksterfees
08:30 Fouché de Wet
10:00 Marina de Wet - Jnr Jeuggroepe
15:00 Peter Maruping - Stellastraat Faith Community
18:00 Tienie Bosman - Snr Jeuggroepe
18:00 Adoramusdiens in kapel - Willem Nicol- Get the Flash Player to see the slideshow.
Om by ons uit te kom
-
Onlangse artikels
Category Archives: Uitreik
Operasie Restourasie, hier kom ons!
Maar wat is Operasie Restourasie?
Ons gemeente beplan om die langnaweek van 27-30 April restourasiewerk te gaan doen by die VGK Kranspoortgemeente naby Louis Trichardt, en ons soek mense om saam te gaan!
Dit gaan ‘n bobaas ervaring wees: ons gaan vir twee dae meubels afskuur en verfwerk doen aan geboue, en Sondag saam met die gemeente [...]
Posted in Uitreik
Leave a comment
WIL JY VAARDIGER WORD?
Ons wil in hierdie kwartaal begin met die Vaardigheidsklasse in Geletterdheid, Rekenaarvaardigheid en Noord-Sotho spraaklesse. Dit is belangrik dat ons ‘n idee kry van die belangstelling. As jy weet van iemand wat kan baat by hierdie klasse, wil jy nie asseblief vir Poets laat weet nie? poets@stellastraat.co.za of 012 460 8570.
Die vaardigheidsklasse word aangebied in samewerking [...]
Posted in Uitreik
Leave a comment
April Boukamp: Operasie Restourasie
Vanjaar gaan Stellastraat se jongmense fisies uitreik en probeer om ‘n verskil te maak aan die omstandighede van medegelowiges wat baie min voorregte het. Gedurende die langnaweek van 26-30 April wil ons ’n groep hoërskooljeug en studente neem na Louis Trichardt om restourasie werk te gaan doen by die VGK Kranspoort en Maelula. Met jeug bedoel [...]
Posted in Uitreik
Leave a comment
Diensgroep Uitreik
1 Stellastraat Faith Community - A Ministry of DRC Stellastraat: - Bringing together the strangers
It was two years ago when the Church Council approved the Stellastraat Faith Community as a ministry of the DRC Stellastraat. We didn’t know what to expect from this ministry dominated by domestic workers and gardeners (and yes, recently a group of young [...]
Posted in Uitreik
Leave a comment

