Oordenkings

Kliek gerus op die onderstaande skakels om die Oordenkings te kyk en te lees.
 
1 November 2020 – 09:00
Sondag Erediens – Ds Tienie Bosman
 
 
Sondag Adoramusdiens – Ds Anton Pienaar
Adoramus 1 November
 
25 Oktober 2020 – 09:00
Sondag Erediens – Ds Anton Pienaar

 
Sondag Adoramusdiens – Dr Willem Nicol
Adoramus 25 Oktober
 
18 Oktober 2020 – 08:30
Sondag Erediens – Dr James Kirkpatrick
https://youtu.be/Czivi08iVGA
 
Sondag […]

Kleuterkerk

18 Oktober 2020
Sondag Kleuterkerk – aktiwiteit
Kliek gerus op die ‘Kleuterkerk – Egiptiese kragie’ skakel om die aktiwiteit te doen.
Kleuterkerk – Egiptiese kragie
 
11 Oktober 2020
Sondag Kleuterkerk – aktiwiteit
Kliek gerus op die ‘Kleuterkerk Josef-werkie en boekie’ skakels om die aktiwiteite te doen.
Kleuterkerk Josef-werkie
Kleuterkerk Josef-boekie
 
4 Oktober 2020
Sondag Kleuterkerk – aktiwiteit 
Kliek gerus op die ‘Josef se jas van vele […]

Plastiek-vrye Julie

Plastiek-vrye Julie is ‘n globale beweging waaraan miljoene mense wêreldwyd jaarliks deelneem. Die beweging daag mense uit om tydens die maand Julie doelbewus te kies om enkelgebruik-plastiek te vermy, óf die GROOT 4 (plastieksakke, plastiese bottels, strooitjies en wegneem-koffie-bekers) te weier, òf om heeltemal plastiek-vry te leef. Fay en Peet (& Amélie) daag die gemeente […]

Scroll to top