Eredienstye
Donderdag 17 Mei 2012 Hemelvaartdiens
19:00 Fouché de Wet
Sondag 20 Mei 2012 Pinkster begin
08:30 James Kirkpatrick
10:00 Marina de Wet - Jnr Jeuggroepe
15:00 Peter Maruping - Stellastraat Faith Community
18:00 James Kirkpatrick - Snr Jeuggroepe
18:00 Adoramusdiens in kapel - Stevan Botma
Sondag 27 Mei 2012 Pinksterfees
08:30 Fouché de Wet
10:00 Marina de Wet - Jnr Jeuggroepe
15:00 Peter Maruping - Stellastraat Faith Community
18:00 Tienie Bosman - Snr Jeuggroepe
18:00 Adoramusdiens in kapel - Willem Nicol- Get the Flash Player to see the slideshow.
Om by ons uit te kom
-
Onlangse artikels
Category Archives: Bybel in ons lewe
“‘n Kerk vol voute”
Hierdie week se tema in die Bybel-in-ons-lewe aanbieding is “Die kerk is vol voute.”
Dit vorm deel van die kwartaal se nadenke oor die boek Handelinge, waarin ons vra: “Die Goeie Nuus op weg, of is dit weg?” Ons dink saam oor die invloed van die Goeie Nuus. Sondagaande 19:00 in die konsistorie en dieselfde aanbieding word [...]
Posted in Bybel in ons lewe, Toerusting
Leave a comment
Bybel in ons lewe
Ons lees hierdie kwartaal “Handelinge” en soek na die antwoord op die vraag “Die Goeie Nuus op Weg of is dit weg?” Ons gaan saam nadink oor die invloed van die Goeie Nuus.
Die tema hierdie week is “God steur Hom aan mense (die invloed van gebed)”. Woensdag 8 Februarie om 10:00 in die konsistorie. Tienie bied dit aan [...]
Posted in Bybel in ons lewe, Toerusting
Leave a comment
Die Goeie Nuus op Weg of is dit weg?
Ons lees hierdie kwartaal “Handelinge” en soek na die antwoord op die vraag “Die Goeie Nuus op Weg of is dit weg?” Ons gaan saam nadink oor die invloed van die Goeie Nuus. Die reeks wat Sondagaand 29 Januarie in die konsistorie aangebied is word weer Woensdag 1 Februarie om 10:00 herhaal. Die tema hierdie week is “Goeie Nuus het [...]
Posted in Bybel in ons lewe, Toerusting
Leave a comment
Bybel in ons lewe
Ons lees hierdie kwartaal “Handelinge” en soek na die antwoord op die vraag “Die Goeie Nuus op Weg of is dit weg?” Ons gaan saam nadink oor die invloed van die Goeie Nuus. Die reeks begin Sondagaand 29 Januarie om 19:00 in die konsistorie en Tienie sal dit lei. Die aanbieding word herhaal op Woensdag 1 Februarie [...]
Posted in Bybel in ons lewe, Toerusting
Leave a comment

