Eredienstye
Sondag 26 Februarie 2012
08:30 Anton Pienaar
10:00 Claudi Opperman - Junior Jeuggroepe
15:00 Peter Maruping - Stellastraat Faith Community
18:00 EJ Leach - Senior Jeuggroepe
18:00 Adoramusdiens in kapel - Stevan Botma
Sondag 4 Maart 2012
08:30 Fouché de Wet
10:00 Tienie Bosman - Junior Jeuggroepe
15:00 Peter Maruping - Stellastraat Faith Community
18:00 Claudi Opperman - Senior Jeuggroepe
18:00 Adoramusdiens in kapel - Willem Nicol
- Get the Flash Player to see the slideshow.
Om by ons uit te kom
-
Onlangse artikels
Category Archives: Bybel in ons lewe
Bybel-in-ons-lewe
“Goeie nuus vir ander en verander”
Hierdie week se tema in die Bybel-in-ons-lewe aanbieding is “Goeie nuus vir ander en verander”.
Dit vorm deel van die kwartaal se nadenke oor die boek Handelinge, waarin ons vra: “Die Goeie Nuus op weg, of is dit weg?” Ons dink saam oor die invloed van die Goeie Nuus.
Woensdagoggend 22 Februarie [...]
“‘n Kerk vol voute”
Hierdie week se tema in die Bybel-in-ons-lewe aanbieding is “Die kerk is vol voute.”
Dit vorm deel van die kwartaal se nadenke oor die boek Handelinge, waarin ons vra: “Die Goeie Nuus op weg, of is dit weg?” Ons dink saam oor die invloed van die Goeie Nuus. Sondagaande 19:00 in die konsistorie en dieselfde aanbieding word [...]
Bybel in ons lewe
Ons lees hierdie kwartaal “Handelinge” en soek na die antwoord op die vraag “Die Goeie Nuus op Weg of is dit weg?” Ons gaan saam nadink oor die invloed van die Goeie Nuus.
Die tema hierdie week is “God steur Hom aan mense (die invloed van gebed)”. Woensdag 8 Februarie om 10:00 in die konsistorie. Tienie bied dit aan [...]
Die Goeie Nuus op Weg of is dit weg?
Ons lees hierdie kwartaal “Handelinge” en soek na die antwoord op die vraag “Die Goeie Nuus op Weg of is dit weg?” Ons gaan saam nadink oor die invloed van die Goeie Nuus. Die reeks wat Sondagaand 29 Januarie in die konsistorie aangebied is word weer Woensdag 1 Februarie om 10:00 herhaal. Die tema hierdie week is “Goeie Nuus het [...]

