Eredienstye
Sondag 26 Februarie 2012
08:30 Anton Pienaar
10:00 Claudi Opperman - Junior Jeuggroepe
15:00 Peter Maruping - Stellastraat Faith Community
18:00 EJ Leach - Senior Jeuggroepe
18:00 Adoramusdiens in kapel - Stevan Botma
Sondag 4 Maart 2012
08:30 Fouché de Wet
10:00 Tienie Bosman - Junior Jeuggroepe
15:00 Peter Maruping - Stellastraat Faith Community
18:00 Claudi Opperman - Senior Jeuggroepe
18:00 Adoramusdiens in kapel - Willem Nicol
- Get the Flash Player to see the slideshow.
Om by ons uit te kom
-
Onlangse artikels
Category Archives: Toerusting
Bybel-in-ons-lewe
“Goeie nuus vir ander en verander”
Hierdie week se tema in die Bybel-in-ons-lewe aanbieding is “Goeie nuus vir ander en verander”.
Dit vorm deel van die kwartaal se nadenke oor die boek Handelinge, waarin ons vra: “Die Goeie Nuus op weg, of is dit weg?” Ons dink saam oor die invloed van die Goeie Nuus.
Woensdagoggend 22 Februarie [...]
“‘n Kerk vol voute”
Hierdie week se tema in die Bybel-in-ons-lewe aanbieding is “Die kerk is vol voute.”
Dit vorm deel van die kwartaal se nadenke oor die boek Handelinge, waarin ons vra: “Die Goeie Nuus op weg, of is dit weg?” Ons dink saam oor die invloed van die Goeie Nuus. Sondagaande 19:00 in die konsistorie en dieselfde aanbieding word [...]
Die eerste keer – ‘n Mylpaal
Die eerste keer. ‘n Mylpaal. Die graad 1’s, wat vanjaar hulle “jeuggroep-loopbane” begin het, het op 29 Januarie saam met ds Tienie aan die Nagmaaltafel gesit. Die graad 1′s het ook elkeen ‘n tassie ontvang vir hulle “geloofsreis”.
onder Jeuggroepe, Toerusting
Praat jou Praat
“God is not a Christian” – Waarom het die Arch die boek geskryf?
Ons (Annemie!) het vir Biskop Tutu gevra waarom het hy die boek “God is not a Christian” geskryf. Hy was so vriendelik om dadelik te reageer. Hy skryf vir ons:
“God is not a Christian is actually a collection of essays especially about interfaith relations, but not only that. It is the title of an address [...]
onder Leeskring, Toerusting
Praat jou Praat

