Eredienstye
Donderdag 17 Mei 2012 Hemelvaartdiens
19:00 Fouché de Wet
Sondag 20 Mei 2012 Pinkster begin
08:30 James Kirkpatrick
10:00 Marina de Wet - Jnr Jeuggroepe
15:00 Peter Maruping - Stellastraat Faith Community
18:00 James Kirkpatrick - Snr Jeuggroepe
18:00 Adoramusdiens in kapel - Stevan Botma
Sondag 27 Mei 2012 Pinksterfees
08:30 Fouché de Wet
10:00 Marina de Wet - Jnr Jeuggroepe
15:00 Peter Maruping - Stellastraat Faith Community
18:00 Tienie Bosman - Snr Jeuggroepe
18:00 Adoramusdiens in kapel - Willem Nicol- Get the Flash Player to see the slideshow.
Om by ons uit te kom
-
Onlangse artikels
Category Archives: Soos ek dit sien
Waarom deel word van ‘n groep?
In die NG Kerk is die woord “omgeegroep” eintlik ‘n nuwe term. Omgeegroepe of ondersteuningsgroepe was nie deel van die oorspronklike karakter of gemeentestruktuur van die NG Kerk nie.
Ons is meer bekend met die begrip wyk as die klein eenhede waaruit die groter gemeente opgebou is. Maar, met die veranderinge wat die samelewing ondergaan het, [...]
Posted in Soos ek dit sien
Leave a comment
Ons hou van groot goeters, maar …
Ek en Tienie, en ’n klompie ander gemeentelede ry vanoggend die grootste fietswedren in die wêreld waar mense se individuele tyd geneem word. Saam met 30 000 ander mense durf ons vandag die 110km roete om Kaapstad aan, terwyl ons vurig hoop dat die wind ons gaan spaar.
Wat groot wedrenne betref, is ons in Suid-Afrika los voor [...]
Posted in Soos ek dit sien
Leave a comment
“Can’t Wait”
Ek’t een of ander tyd laasjaar die volgende storie gelees:
‘n Soldaat en sy generaal sit op ‘n trein. Oorkant hulle sit ‘n ou vrou en haar aantreklike kleindogter. Die soldaat en die jong dame het deur die rit sover konstant vir mekaar geloer. Toe gaan die trein deur ‘n tonnel.
In die donker tonnel was daar [...]
Posted in Soos ek dit sien
Leave a comment
Wanneer gawes God word
Die begroting het my weer hieroor laat nadink. Het geld ‘n gewete? Met watter waardes werk ons in ons nasionale en persoonlike ekonomie? Vir die van ons wat meer wetenskaplik daaroor wil nadink: wat is die etiek van ons sosio-ekonomiese werklikheid? Wat sit agter ons ekonomiese besluite? Materialisme, hoofsaaklik of selfs uitsluitlik? Is dit hierdie [...]
Posted in Soos ek dit sien
Leave a comment

