Category Archives: Soos ek dit sien

4 Seisoene van menswees

Lente, somer, herfs, winter …  4 Seisoene van die jaar.  4 Seisoene van menswees.  4 Fases van die lewe.  Lente  -  wat jou laat dartel, somer  -  wat jou laat blom, herfs se mengel-moes-kleure  -  wat jou gevoelens laat borrel, winter  -  om kaggelvuur met rooiwyn.  Soms ervaar en beleef mens sommer al 4 seisoene [...]

Posted in Soos ek dit sien | Leave a comment

Sosiale ongeregtigheid

As jy die sosiale netwerke en elektroniese media die afgelope paar dae dopgehou het, sou jy sien dat daar ‘n groot veldtog (“Compassion Coup”) geloods was wat sosiale ongeregtigheid in Afrika aangespreek het – nie net die opskudding wat Invisible Children veroorsaak het met hulle video oor Joseph Kony nie (die video is viral – [...]

Posted in Soos ek dit sien | Leave a comment

Die prins en die bedelaar

Mark Twain se boek ‘The Prince and the Pauper’ vertel die ou klassieke verhaaltjie van ’n prins en ’n bedelaar wat (verstommend baie!) dieselfde lyk en wat dan, na ’n onwaarskynlike ontmoeting, klere ruil omdat beide begerig is om die ander se wêreld te ervaar.  Die vryheid van die arm seun klink vir die prins so onweerstaanbaar dat [...]

Posted in Soos ek dit sien | Leave a comment

Daar is nie net een regte manier nie

Ons (die predikante) het Donderdag ons jaarlikse gesprek met die kerkraad se taakgroep vir diensverhoudings gehad.
Die gesprek het te doen met wat ons taak is (saamgevat in Art 9 van die Kerkorde) en hoe ons dit uitvoer. In die gesprek was dit opvallende hoeveel keer ons na die uiteenlopende standpunte en behoeftes van mense verwys [...]

Posted in Soos ek dit sien | Leave a comment