Eredienstye
Sondag 5 Februarie 2012
08:30 Fouché de Wet
10:00 Anton Pienaar - Junior Jeuggroepe
15:00 Peter Maruping - Stellastraat Faith Community
18:00 James Kirkpatrick - Senior Jeuggroepe
18:00 Adoramusdiens in kapel - Willem Nicol - Nagmaal
Sondag 12 Februarie 2012
08:30 Tienie Bosman
10:00 James Kirkpatrick - Junior Jeuggroepe
15:00 Peter Maruping - Stellastraat Faith Community
18:00 Fouché de Wet - Senior Jeuggroepe
18:00 Adoramusdiens in kapel - Willem Nicol
- Get the Flash Player to see the slideshow.
Om by ons uit te kom
-
Onlangse artikels
Category Archives: Onderlinge sorg
Word ‘n straatkat op 27
Op Sondag 27 November is daar nie ‘n aanddiens in Stellastraat nie. Op dié aand is Stellastaters in die strate.
Dit is ons jaarlikse hande uitsteek na almal wat in ons omgewing woon. Sonder bybedoelings. Wees net ‘n goeie buurman. Skep ‘n geleentheid waarin julle mekaar bietjie beter kan leer ken, en vind uit hoe julle [...]
Lentefees vir senior lidmate
Dit is weer sulke tyd! Ons jaarlikse lentefees of spitbraai vir senior lidmate is vanjaar op Donderdag 29 September, 11h00.
Oudergewoonte sal dit ‘n uithang kos- en wyngeleentheid wees. Sagte lamsvleis met ‘n geurige voorproe-stukkie, wyn uit die booste rakke en ‘n poedinkie om die soet soeter te maak! En natuurlik ‘n lekker musikale verrassing.
Dit is [...]
Stellastraat op Weesgerus
Stellastraat se wegbreeknaweek na Weesgerus is vanjaar 21-23 Oktober.
Die naweek is ‘n vir almal wat daarheen gaan ‘n hoogtepunt, maar die vooraf adminstrasie is vir die organiseerders telkens ‘n senuwee-agtige tyd.
Vanjaar is daar net ‘n beperkte hoeveelheid plekke beskikbaar. Weesgerus plaas baie druk op ons om duidelik te laat weet hoeveel plekke ons opneem aangesien [...]
Jong werkendes en studente word uit genooi
Word deel van ons Omgeegroep wat Dinsdagaande 19:15 bymekaar kom in die binnehof by die kerk. Vir meer inligting, kontak Claudi 072 769 2278 of word deel van die Facebookgroep : Stellastraatstudente.

