Category Archives: Erediens

Eredienste in die vakansie

Die wintervakansie (skoolvakansie) breek Vrydag aan.  Dis koud en ons hoop die Kaap kry oorvloedig reën!
Onthou tog dat ons op die Sondae van die skoolvakansie een erediens in die oggend het wat 09:00 begin, en dat ons aanddiens die  Adoramusdiens … Continue reading

Posted in Erediens | Comments Off on Eredienste in die vakansie

Pinkster 2018 – ‘Totdat Christus in julle gesien word’

Vanjaar se Pinksterweek is van 13-20 Mei.  Vanjaar gaan Anton en Tienie die reeks saam aanbied.  Hulle het koppe bymekaar gesit oor die brief van Paulus aan die Galasiërs.  Hulle gaan probeer om die brief in sy historiese konteks te … Continue reading

Posted in Algemeen, Erediens | Comments Off on Pinkster 2018 – ‘Totdat Christus in julle gesien word’

Pinkster 2018 – ‘Todat Christus in julle gestalte kry’

Vanjaar se Pinksterweek is van 13-20 Mei.  Die gebruik die afgelope paar jaar is dat ons van die Maandag tot die Donderdag Pinkstergeleenthede hou.  Soggens is daar 09:00 ‘n aanbieding in die kapel vir die wat nie graag in die … Continue reading

Posted in Erediens | Comments Off on Pinkster 2018 – ‘Todat Christus in julle gestalte kry’

Erediens op Hemelvaart

Eerskomende Donderdag is dit Hemelvaart.  Aangesien die dag nie meer ‘n openbare vakansiedag is nie, vind ons erediens Donderdagaand 19:00 in die kerk plaas.  Fouché lei vanjaar die Hemelvaaterediens.

Posted in Erediens | Comments Off on Erediens op Hemelvaart

Lááááng naweek : 27 April  –  1 Mei

Let asseblief op dat die kerkkantoor gesluit sal wees op Maandag 30 April en dan is daar slegs een oggenddiens 09:00 op Sondag 29 April.

Posted in Erediens | Comments Off on Lááááng naweek : 27 April  –  1 Mei

Orrelprojek

Ons orrel het iets wat brom en grom, hoe nou gemaak om van dit ontslae te raak?
Wel, die projek van die orrel wat in 2013 plaasgevind het, is nooit ten volle voltooi nie en ek dink dit is nodig om … Continue reading

Posted in Erediens | Comments Off on Orrelprojek