Eredienstye
Donderdag 17 Mei 2012 Hemelvaartdiens
19:00 Fouché de Wet
Sondag 20 Mei 2012 Pinkster begin
08:30 James Kirkpatrick
10:00 Marina de Wet - Jnr Jeuggroepe
15:00 Peter Maruping - Stellastraat Faith Community
18:00 James Kirkpatrick - Snr Jeuggroepe
18:00 Adoramusdiens in kapel - Stevan Botma
Sondag 27 Mei 2012 Pinksterfees
08:30 Fouché de Wet
10:00 Marina de Wet - Jnr Jeuggroepe
15:00 Peter Maruping - Stellastraat Faith Community
18:00 Tienie Bosman - Snr Jeuggroepe
18:00 Adoramusdiens in kapel - Willem Nicol- Get the Flash Player to see the slideshow.
Om by ons uit te kom
-
Onlangse artikels
Category Archives: Algemeen
‘n Nuwe gemeente-tradisie kry vorm
Ons is reeds in die vierde van 2012 se sewe lydensweke. Dit is lekker om te hoor hoeveel persone neem deel aan die tradisie wat ons in Stellastraat probeer vorm. Vir die wat nie heeltemaal by is nie, herhaal ons graag:
Probeer iets prysgee in die tyd van 5 Maart tot 6 April. Wanneer jy aan die iets-wat-jy-prysgee dink, [...]
Posted in Algemeen
Leave a comment
Voorbidding gevra
Die skoolbeheerliggaamverkiesing wat in Maart oor die lengte en breedte van Suid-Afrika gehou gaan word, is van enorme belang vir onderwys in ons land. Dit word algemeen as die derde grootste verkiesing in Suid-Afrika beskou. Daar is meer as 24 000 stemlokale en meer as 300 000 beheerliggaamlede sal verkies word. Die Suid-Afrikaanse Skolewet, Wet 84 van [...]
Posted in Algemeen
Leave a comment
Vastyd
“Ek lewe nie vir myself nie”
“Ek het besluit om vir hierdie tyd my sosiale netwerk prys te gee. Dit is die ding wat my lewe die meeste reguleer. Geen twitter en geen Facebook tot 6 April vir my nie.”
Dit is wat iemand anders gaan prysgee in die lydingstyd. Wat gaan jy prysgee? Wat gaan jy [...]
Posted in Algemeen
Leave a comment
Anderkant die gebrokenheid
Wat doen die lyding van Jesus aan Christene wat 2000 jaar later leef? Wat doen dit aan ons in Stellastraat?
Dat die lyding van Jesus ‘n historiese werklikheid is wat ons moet glo en beskerm, is net een deel van die antwoord.
Die ander deel van die antwoord is, dat dit ons lewenshouding rig. Ons verstaan ons [...]
Posted in Algemeen
Leave a comment

