Eredienstye
Donderdag 17 Mei 2012 Hemelvaartdiens
19:00 Fouché de Wet
Sondag 20 Mei 2012 Pinkster begin
08:30 James Kirkpatrick
10:00 Marina de Wet - Jnr Jeuggroepe
15:00 Peter Maruping - Stellastraat Faith Community
18:00 James Kirkpatrick - Snr Jeuggroepe
18:00 Adoramusdiens in kapel - Stevan Botma
Sondag 27 Mei 2012 Pinksterfees
08:30 Fouché de Wet
10:00 Marina de Wet - Jnr Jeuggroepe
15:00 Peter Maruping - Stellastraat Faith Community
18:00 Tienie Bosman - Snr Jeuggroepe
18:00 Adoramusdiens in kapel - Willem Nicol- Get the Flash Player to see the slideshow.
Om by ons uit te kom
-
Onlangse artikels
Category Archives: Algemeen
Kom sing saam!
‘n Spesiale aand saam met Chris James van Australie. Hy is ’n ervare en erkende internasionale sanger, spreker en spesialis op die gebied van klankgenesing.
Ontdek jou natuurlike stem – Chris glo dat almal met ’n pragtige stem gebore word! Tydens die lofprys in sang word al die stemme deel van ’n wonderlike ervaring van klank en harmonie. Chris het ’n unieke [...]
Posted in Algemeen
Leave a comment
Ouderling
EJ Leach is gestraand as ouderling bevestig. Baie geluk EJ en familie.
Posted in Algemeen
Leave a comment
Boekbespreking: “God is not a Christian”
“Isn’t it obvious that Christians do not have the monopoly on virtue, on intellectual capacity, on aesthetic knowhow? And wonderfully, it does not matter.” - Desmond Tutu
‘n Paar mense was geskok net by die hoor van die titel van die boek van Desmond Tutu, God is not a Christian. Tipies, redeneer sommige. Dit is weer [...]
Posted in Algemeen
Leave a comment
In die hart van Lydenstyd
Ons is reeds by die vyfde Lydensondag. Oor twee weke is dit Goeie Vrydag. Dit beteken dat ons nader kom aan die herdenking van die dag wat aan die Christendom sy identiteit gegee het.
Aanstaande Sondagaand is dit ons Paassangdiens. Tydens die geleentheid, waaraan klein en groot gaan deelneem, herdenk ons die lyding en opstanding van [...]
Posted in Algemeen
Leave a comment

