Category Archives: Administrasie

En dan sluimer alger

Stellastraat se kerkkantoor sal gesluit wees van 23 Desember 2016 tot 3 Januarie 2017.  Ons is so dankbaar vir die persooneel wat so hard gewerk het deur die jaar!  Hulle is die enjin waarsonder niks in die gemeente kan plaasvind nie.  … Continue reading

Posted in Administrasie | Comments Off on En dan sluimer alger

Elke skouer aan die (dankfees)wiel is nodig

 
Toe Waldimar Pelser onlangs in Rapport skryf van die NG Kerk se bydrae in die samelewing het hy die syfer van R1 miljard genoem wat bestee word om mense in nood te help. Die nood is hoog. Die wa is … Continue reading

Posted in Administrasie | Comments Off on Elke skouer aan die (dankfees)wiel is nodig

Dankfeeskoeverte gepos

Hou die Posman dop!   Die Dankfeeskoeverte is in die pos.  Op Sondag 30 Oktober 2016 hou ons die Dankfees saam met Nagmaal by al die eredienste.  (08:30, 10:00 en 18:00).
Dis dan ook die gemeente-ete 12:00 in die lushof.
Ons mik vanjaar om R716 000 … Continue reading

Posted in Administrasie | Comments Off on Dankfeeskoeverte gepos

Ons jaarlikse drie-in-een fees

Dankfees 25 Oktober
Die Sondag die naaste aan 31 Oktober is in Stellastraat ‘n rooiletterdag.  Ons vier ons verjaarsdag as mense van die refor-masie, ons vier die nuwe lewe in Christus aan die nagmaaltafel en ons wys ons dankbaarheid met … Continue reading

Posted in Administrasie | Comments Off on Ons jaarlikse drie-in-een fees

Kantore beskikbaar

Ons het twee netjiese doelmatige kantore vanaf 1 Oktober beskikbaar vir verhuring.  Dit het tot op hede ’n sielkudige se praktyk gehuisves.  Kontak vir Susan Visagie by die Kerkkantoor (0124608570) of James Kirkpatrick (0828527947) vir meer inligting.

Posted in Administrasie | Comments Off on Kantore beskikbaar

Kantore beskikbaar

Ons het twee netjiese doelmatige kantore vanaf 1 Oktober beskikbaar vir verhuring.  Dit het tot op hede ’n sielkudige se praktyk gehuisves.  Kontak vir Susan Visagie by die Kerkkantoor (012 460 8570) of James Kirkpatrick (082 852 7947) vir meer … Continue reading

Posted in Administrasie | Comments Off on Kantore beskikbaar