Bybelstudie

Bybellees
Ons Woensdae Bybellees-program gaan op Woensdag 16 Oktober weer begin. In dié kwartaal se reeks gaan ons die geboorteverhaal van Jesus in die boek Matteus lees. Waarom het die Jode ‘n messias verwag, en waarom het Matteus so hard probeer om aan te...

Soeklig

Die Soekligaande vir die vierde kwartaal gaan in November plaasvind. Dr Fanie Cronjé gaan in drie aanbiedings die interessante samestelling en samehang van die boek Jesaja met ons hanteer. Meer inligting daaroor na die Algemene Sinode se vergadering.

Scroll to top