Bybel in ons lewe

Ons lees hierdie kwartaal “Handelinge” en soek na die antwoord op die vraag “Die Goeie Nuus op Weg of is dit weg?”  Ons gaan saam nadink oor die invloed van die Goeie Nuus.  Die reeks begin Sondagaand 29 Januarie om 19:00 in die konsistorie en Tienie sal dit lei.  Die aanbieding word herhaal op Woensdag 1 Februarie om 10:00.

  • Facebook
  • Twitter
  • email
  • Google Bookmarks
  • Print
  • PDF
Hierdie blad val onder Bybel in ons lewe, Toerusting. Om die skakel te stoor, kliek hier.

Praat jou Praat

Jou email adres sal nie gepubliseer word nie. * dui verpligte inligting aan.

*

Enige van die volgende HTML kodes kan gebruik word: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>