Biblioteek

Nuwe boeke in die H-afdeling van die biblioteek oor huweliksverryking:

Mark Gungor: Humor in die Huwelik. Ontsluit die geheime tot ‘n suksesvolle huwelik. Onfeilbare raad wat op ‘n humoristiese manier gegee word. Hierdie boek is regverdig teenoor mans en bevrydend teenoor vroue!

Jordan & Margaret Paul: Do I have to give up me to be loved by you? Huweliksmaats dink hulle baklei oor geld, gesinsprobleme en tyd, maar dikwels gaan konflik eintlik oor selfbeskerming.

Scroll to top