Johan Heyns. Waar is die oupa?

Ek het ook ‘n Johan Heyns-stuiwer te gooi. Daar is baie stuiwers oor die enigmatiese mens wat in dié dae 90 jaar oud sou word indien hy nog gelewe het. Wanneer jy met oudstudente of kollegas praat, sal jy inte- ressante staaltjies van Johan Heyns hoor. Hy was ‘n ‘rare’ mens – waar hy was, […]

Scroll to top