Eredienstye
Donderdag 17 Mei 2012 Hemelvaartdiens
19:00 Fouché de Wet
Sondag 20 Mei 2012 Pinkster begin
08:30 James Kirkpatrick
10:00 Marina de Wet - Jnr Jeuggroepe
15:00 Peter Maruping - Stellastraat Faith Community
18:00 James Kirkpatrick - Snr Jeuggroepe
18:00 Adoramusdiens in kapel - Stevan Botma
Sondag 27 Mei 2012 Pinksterfees
08:30 Fouché de Wet
10:00 Marina de Wet - Jnr Jeuggroepe
15:00 Peter Maruping - Stellastraat Faith Community
18:00 Tienie Bosman - Snr Jeuggroepe
18:00 Adoramusdiens in kapel - Willem Nicol- Get the Flash Player to see the slideshow.
Om by ons uit te kom
-
Onlangse artikels
Author Archives: Tienie
“Geluk is in jou hande, maak nie saak van jou tande nie”
Skielik kry jy ‘n e-pos wat jou net meer laat dink as die ander. Dit was my ervaring hierdie week toe ek ‘n e-pos van ‘n goeie vriend kry wat sekuriteitswerk in Mali doen. Hierdie e-pos was ‘n antwoord op my nuuskierigheid van wat sy werk behels. In plaas van ‘n lang verduideliking stuur hy [...]
Posted in Soos ek dit sien
Leave a comment
Die Bybel in ons lewe – Jakobus
In Bybel in ons lewe, lees ons hoofstuk 2 hierdie week en bespreek vrae soos “Wie is reg – Paulus of Jakobus?” “Raak geloof slegs jou hart of slegs jou hande?” Jy is welkom om Woensdag saam te kom dink en gesels. 09:00 en 19:00 in die konsistorie.
Posted in Bybel in ons lewe, Toerusting
Leave a comment
Hoe diep moet jy gaan om te leer?
Een biljoen mense sit vasgenael voor die TV. Drie en dertig mynwerkers wat 69 dae 620 meter onder die grond in die San Jose-myn vasgekeer was, word ongeveer 40 minute uitmekaar na bo gebring – elkeen met ‘n ander verhaal. Dit is hierdie verskillende verhale wat gemaak het dat mense dwarsoor die wêreld hulleself met [...]
Posted in Soos ek dit sien
Leave a comment
Die grote op die meer
Johan Bakkes beskryf die Kalahari as die plek “waar jou siel weer langbeen kan sit”. So het ek die 13 dae se kuier in Uganda beleef – daar waar ek weer langbeen kon sit. Daar is natuurlik verskeie faktore wat hiertoe bygedra het. Om met mense te kuier wat jy ‘n jaar laas gesien het, [...]
Posted in Soos ek dit sien
Leave a comment

