Author Archives: Kerkkantoor

Ou wyn in nuwe sakke

Pinkster 2012  -  James Kirkpatrick
Toe ek verlede Sondag na die blaadjie met die aankondiging van die Pinksterreeks 2012 kyk, lyk dit vir my so vaal.  Byna oninteressant.  Ek glo in Een God, die Vader, Seun, Heilige Gees.  Kan ‘n mens nou iets nuuts daaroor sê?  Waarskynlik nie.  Ek wil net probeer om ou dinge weer [...]

Posted in Erediens | Leave a comment

ouers@jeuggroepe

Ons is baie dankbaar vir die ouers se betrokkenheid by die jongmense se geloofsvorming.  Eintlik is die gemeente ‘n ondersteuning vir die ouers se verantwoordelikheid en nie omgekeerd nie.  Die gemeente mag nooit die ouers se voorreg om by hulle kinders se geloofsgroei betrokke te wees, oorneem nie.  Hierdie vennootskap is vir ons baie belangrik.  [...]

Posted in Jeuggroepe, Toerusting | Leave a comment

Bybel-in-ons-lewe 3

Bitter medisyne vir ’n baie siek pasiënt
In die tagtiger jare het ek die eerste keer in my lewe die boek Amos noukeurig gelees.  En toe besef dat die boek uit die 8ste eeu v C regtig iets vir ons in Suid-Afrika te sê het.  Met die boek Amos in die hand het die destydse Apartheidsamelewing net [...]

Posted in Bybel in ons lewe, Toerusting | Leave a comment

Sosiale ongeregtigheid

As jy die sosiale netwerke en elektroniese media die afgelope paar dae dopgehou het, sou jy sien dat daar ‘n groot veldtog (“Compassion Coup”) geloods was wat sosiale ongeregtigheid in Afrika aangespreek het – nie net die opskudding wat Invisible Children veroorsaak het met hulle video oor Joseph Kony nie (die video is viral – [...]

Posted in Soos ek dit sien | Leave a comment