Eredienstye
Donderdag 17 Mei 2012 Hemelvaartdiens
19:00 Fouché de Wet
Sondag 20 Mei 2012 Pinkster begin
08:30 James Kirkpatrick
10:00 Marina de Wet - Jnr Jeuggroepe
15:00 Peter Maruping - Stellastraat Faith Community
18:00 James Kirkpatrick - Snr Jeuggroepe
18:00 Adoramusdiens in kapel - Stevan Botma
Sondag 27 Mei 2012 Pinksterfees
08:30 Fouché de Wet
10:00 Marina de Wet - Jnr Jeuggroepe
15:00 Peter Maruping - Stellastraat Faith Community
18:00 Tienie Bosman - Snr Jeuggroepe
18:00 Adoramusdiens in kapel - Willem Nicol- Get the Flash Player to see the slideshow.
Om by ons uit te kom
-
Onlangse artikels
Author Archives: Kerkkantoor
4 Seisoene van menswees
Lente, somer, herfs, winter … 4 Seisoene van die jaar. 4 Seisoene van menswees. 4 Fases van die lewe. Lente - wat jou laat dartel, somer - wat jou laat blom, herfs se mengel-moes-kleure - wat jou gevoelens laat borrel, winter - om kaggelvuur met rooiwyn. Soms ervaar en beleef mens sommer al 4 seisoene [...]
Posted in Soos ek dit sien
Leave a comment
Verhoudingsverdieping
Hoe goed is jou kommunikasie? Hoor mense jou reg of word jy altyd verkeerd gehoor? Wat doen jy dan – onttrek jy, word jy kwaad of probeer jy jou saak weer oor verduidelik? Dit en ander vrae oor kommunikasie is wat ons op 30 Mei 2012 gaan bespreek. Daar gaan ook ‘n tonneelspel deur 4 [...]
Posted in Toerusting
Leave a comment
Kom sing saam!
‘n Spesiale aand saam met Chris James van Australie. Hy is ’n ervare en erkende internasionale sanger, spreker en spesialis op die gebied van klankgenesing.
Ontdek jou natuurlike stem – Chris glo dat almal met ’n pragtige stem gebore word! Tydens die lofprys in sang word al die stemme deel van ’n wonderlike ervaring van klank en harmonie. Chris het ’n unieke [...]
Posted in Algemeen
Leave a comment
Gemeentefees – 3 Junie 2012
“Suid-Afrikaanse Superhelde”
Lyste vir potmakers, nagereg en brood is gedurende die week in die kerkkantoor en Sondae in die binnehof beskikbaar. Skryf asseblief jou naam op as jy kan help. Jy kan ook gedurende kantoorure (08:00 tot 16:00) kaartjies by die kantoor koop, of Sondae na al die eredienste.
Posted in Onderlinge sorg
Leave a comment

