Author Archives: Fouche de Wet

Senior lidmate byeenkoms

Eerskomende Donderdag is dit nagereg op note. Dit is nou tydens ons byeenkoms vir seinior lidmate wat 10:00 in die binnehof gaan plaasvind.
Toy gaan die verskeidenheid van nageregte voorberei – natuurlik gaan ons die soetigheid bietjie kalmeer met tee en … Continue reading

Posted in Algemeen | Comments Off on Senior lidmate byeenkoms

Bybel in ons lewe – Jesus se grootste preek

Ons het dit leer ken as die bergpredikasie. Dit is die gedeelte in Matteusevangelie (hoofstuk 5-8) waarin Jesus talle uitsprake maak.
Waarom kom die hele bergpreek nie in die ander evangelies voor nie? Hoe is dit moontlik om alles wat Jesus … Continue reading

Posted in Algemeen | Comments Off on Bybel in ons lewe – Jesus se grootste preek

Met ‘n huppel in die stap!

Die dryfkrag agter Huppel in my stap, dr. Karel Prinsloo, kom saam met die senior lidmate kuier Donderdag 17 Augustus 10:00 in die Binnehof. Karel, wat ook redakteur van die tydskrif Plus50 is, gaan ‘n bietjie met ons praat oor … Continue reading

Posted in Algemeen | Comments Off on Met ‘n huppel in die stap!

Soos ek dit sien – Wat ‘n vriend

“Juffrou, niemand wil met my speel nie. Ek het nie ‘n maatjie nie.” Mari vertel dikwels hoe moeilik dit vir die kleintjies is as hulle voel hulle het nie maats nie. Ek kan my indink. Jy is by die groot … Continue reading

Posted in Algemeen | Comments Off on Soos ek dit sien – Wat ‘n vriend

Soos ek dit sien – ‘n Kwynende kerk?

Die afgelope week was vier NG gemeentes van die ou ooste van Pretoria bymekaar om hulle wel en wee met mekaar te deel. Stellastraat was een van die kwartet. Die ander was Lynnwood, Universiteitsoord en die Engelsprekende NG Kerk in … Continue reading

Posted in Algemeen | Comments Off on Soos ek dit sien – ‘n Kwynende kerk?

Ons gemeente gaan kamp! Kom wees gerus by Weesgerus

Stellastraat se jaarlikse wegbreeknaweek vind plaas die naweek 15-17 September. Vanjaar is ons weer by die Weesgerus vakansieoord net buite Modimolle.
Daar is plek vir 60 gesinne op die kamp. ‘n Enkeling is ook ‘n gesin! Jy kan met ‘n vriend … Continue reading

Posted in Algemeen | Comments Off on Ons gemeente gaan kamp! Kom wees gerus by Weesgerus