Eredienstye
Donderdag 17 Mei 2012 Hemelvaartdiens
19:00 Fouché de Wet
Sondag 20 Mei 2012 Pinkster begin
08:30 James Kirkpatrick
10:00 Marina de Wet - Jnr Jeuggroepe
15:00 Peter Maruping - Stellastraat Faith Community
18:00 James Kirkpatrick - Snr Jeuggroepe
18:00 Adoramusdiens in kapel - Stevan Botma
Sondag 27 Mei 2012 Pinksterfees
08:30 Fouché de Wet
10:00 Marina de Wet - Jnr Jeuggroepe
15:00 Peter Maruping - Stellastraat Faith Community
18:00 Tienie Bosman - Snr Jeuggroepe
18:00 Adoramusdiens in kapel - Willem Nicol- Get the Flash Player to see the slideshow.
Om by ons uit te kom
-
Onlangse artikels
Author Archives: Anton
‘n Lansie vir die stakers
Ons onmiddellike reaksie op die landwye staking deur staatsamptenare is een van verontwaardig-ing. Dit is ondenkbaar dat onderwysers hulle eie belange bo die belange van skoolkinders plaas. En hospitaalpersoneel bereid is om siek en afhanklike mense net so te los. Wat nog meer ontstellend is, is die gewelddadigheid wat saam met die staking gaan. [...]
Posted in Soos ek dit sien
Leave a comment
Wanneer bid wreed word…
Was dit die soort genesing wat ek nodig gehad het? Of is dit iets wat die groter Christelike kerk nodig het?
Ek verwys na die hofbevel die afgelope week waarin ‘n Johannesburgse kerk verbied word om te adverteer dat daar gebedsgenesing vir siekes by hulle plaasvind. Ek weet die onderwerp is ‘n mynveld. Daar is talle [...]
Posted in Soos ek dit sien
Leave a comment
Wat is die verlede?
Ek stap saam met ‘n man van Nigerië op Detroit se lughawe. Die hek waarvan ons moet vertrek na Grand Rapids word telkens gewysig. Terwyl ons aan struikel na die nuwe nommer, merk hy ewe lakonies op: “Dit is duidelik dat ons nie meer op besluite van die verlede kan staatmaak nie, al waarvan ons [...]
Posted in Soos ek dit sien
Leave a comment
Leef gerus – een van die beste besluite ooit
Een van die beste besluite wat Stellastraat in jare gemaak het, is om die Leef Gerus-projek (LG) van stapel te stuur. Hoe meer ek daaroor dink hoe meer besef ek dit is ‘n projek wat die hart van die gemeente moet weerspieël. Die LG-projek is evangelie, dit is gemeente-wees in sy kern. Die manier waarop [...]
Posted in Onderlinge sorg, Soos ek dit sien
Leave a comment

