Author Archives: Anton

Huisgesprek: Ons is vry van die apartheidskuld, o nee!

Apartheid as politieke struktuur is iets wat wêreldwyd verfoei word. Dit was onmenslik en in Bybelse taal ‘n sisteem van ongeregtigheid. Gelukkig het dit in 1994 tot ‘n einde gekom. Tog, sewentien jaar later, is die seer daarvan nog nie begrawe nie. Daar is sommige wat meen dat die groep mense wat voordeel uit apartheid [...]

Posted in Algemeen | Leave a comment

Die allermooiste Vrydag!

‘n Lafenis vir die mense op aarde.  Verlede week se troue in die Britse koningsgesin was meer as net ‘n sprokie.  Die prag- en praal-gebeurtenis was net daar, midde in ‘n wêreld wat sug in onsekerheid en spanning.  ‘n Wêreld wat toenemend bekommerd is oor moraliteit. Vir ‘n paar uur lank was die ganse mensdom [...]

Posted in Soos ek dit sien | Leave a comment

Bybelverhale is die sleutel

As iemand my vra hoe gaan ons die mense van die toekoms in die kerk hou, dan is daar net een antwoord: die Bybelverhale. Ironies, dit was ook verhale wat in die primitiewe era mense se geloof gevorm, en hulle in die geloofsgemeenskap gebind het.  Teologie in die tyd van die Bybelskrywers, het meesal net [...]

Posted in Soos ek dit sien | Leave a comment

Elke lewe het volle betekenis

Vrydag was loslitdag.  Agter die naam is die bedoeling om gewone gesonde mense (ggm’s)bewus te maak van probleme waarmee gestremde mense dikwels te doen kry.  Probleme waaraan gewone gesonde mense nie eers aan dink nie.
Terwyl gewone gesonde mense (ggm’s) vorentoe storm in die lewe en bymekaar maak, speel en ontspan, is daar ‘n groep gestremdes [...]

Posted in Soos ek dit sien | Leave a comment