top of page
  • Facebook - White Circle
SERVICES

WELKOM BY ONS IN STELLASTRAAT

BESKIKBAAR

Die kerkkantoor is Maandae - Vrydae van 08:00 – 16:00 oop en die personeel is beskikbaar om met enige navrae behulpsaam te wees.

TELEFOON

TEL: 012 460 8570

FAX: 086 480 7844

E-POS

OUR WORK

WIE IS ONS

Stellastraat is ‘n gemeente van die NG Kerk wat geleë is op die grens van Waterkloof en Brooklyn in die ou ooste van Pretoria. ‘n Groot gedeelte van Menlopark, die buurte Hazelwood, Maroelana, Alphenpark, Newlands en Waterkloofhoogte is ook binne die gemeente se oorspronklike grense.

Stellastraat het 73 jaar gelede ontstaan as die NG Gemeente Suidoos-Pretoria nadat

daar besluit is om ‘n gemeente af te stig van die bekende Ooskerk (neffens Loftus Versfeld). 

Stellastraat is in hart en siel ‘n gereformeerde gemeente wat besluit het om haarself te

beskryf met drie woorde: vrylig en dien.

Hou muis oor segmente vir beskrywing.

Klik vir meer inligting.

ABOUT US

EREDIENSTE

In Stellastraat is daar op ‘n gewone Sondag vyf eredienste. 

 

Die 08:30 erediens kan beskryf word as ‘n tradisionele erediens. Die 10:00 erediens is gerig op gesinne met kinders in die laerskool. 

Sondae middae 15:00 is daar ‘n erediens in Sotho. Die Faith Community, wat ‘n ekumeniese groepering is, kom dan bymekaar.

 

Die gewone 18:00 erediens in die kerk is gerig op gesinne met hoërskoolkinders, studente en jong werkendes. Daar is ook 'n meditatiewe-erediens om 18:00 in die kapel, bekend as die Adoramusdiens.

Image by Aaron Burden
CONTACT
Black Washed Wall

KONTAK ONS

SS street view.jpg

Kantoor ure:

 

Ma - Vry: 8:00 - 16:00

Dankie vir jou boodskap!

bottom of page