2020 is die Afrikaanse Hoër Meisieskool (én AHS) ‘n eeu oud!

 

Ons benodig kontak informasie sodat die AHMP Oud-leerlingbond alle Oud-Affies kan ‘nader hark’ om hulle ophoogte te hou.

SMS / WApp asseblief jou e-pos aan Estelle 084 768 0344.

Dan stuur ons sommer “Die Venstertjie”-nuusbrief vir jou!

Onthou ook om jou ouma, ma, dogter, suster, skoonma en -sus; tantes en niggies, vriendinne, asook die buurvrou, haarkapper en “wie-nog van heinde-en-ver” s’n aan te   stuur.

 

  • Facebook
  • Twitter
  • email
  • Google Bookmarks
  • Print
  • PDF
This entry was posted in Algemeen. Bookmark the permalink.